See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.

House For Sale in Sedgefield, Sedgefield

ref# 1295
Email a Friend Share
Asking Price : R 4 900 000 (249 363 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Western Cape City:Sedgefield Suburb:Sedgefield Bedrooms:4 Bathrooms:4 Garages:4 Floor Size: ± 535m2

select a 2nd currency

  • agent image

    Agent : Nollie Theron

     +27 (0)84 207 9417
     +27 (0)44 343 1740
     whatsapp agent
      nollie@estpro.co.za
    View all agent's properties

Property Features
Huis Te Koop In Sedgefield

Dit is nie 'n huis nie ...kom maak dit jou kasteel.
Dit is selde dat hierdie pragtige eiendom op die mark kom en danook by die gewildste strande in Suid Afrika.
4 slaapkamers met 4 badkamers en 4 garages en die eiendom kyk uit oor die see en ook op digte fauna en flora met klein bokkies wat jou geselskap hou.
Die binnehuis verwarmende swembad is 'n wenresep in alle opsigte. daar is 'n boorgat met sprinkel besproeiing wat die tuin van water voorsien en instand hou
Gebou deur die eienaar bouer wat die pragtige afwerking beklemtoon
Die eiendom gaan nie lank beskikbaar wees so skakel my en kom kyk.